41 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Gymjunkie....want elke ander naam is reeds gevat en ek doen Crossfit. Ek is lojaal, opreg, soms domastrant, en...
41 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Soek my avontuur companion
Gymjunkie....want elke ander naam is reeds gevat en ek doen Crossfit. Ek is lojaal, opreg, soms domastrant, en...
48 - Letsitele, Limpopo, Suid-Afrika
Lag en eerlikheid is alles die reg vul ons saam in......ek geniet die regte mense in my lewe. Alleen is nie...
48 - Letsitele, Limpopo, Suid-Afrika
Lag en lewe
Lag en eerlikheid is alles die reg vul ons saam in......ek geniet die regte mense in my lewe. Alleen is nie...
49 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is nie hier om voor te gee ek is perfek nie- ek is net opsoek na iets eg. Ek is 'n omgee-mens met 'n sagte...
49 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Opsoek na die een.
Ek is nie hier om voor te gee ek is perfek nie- ek is net opsoek na iets eg. Ek is 'n omgee-mens met 'n sagte...
40 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is nie lus vir enige drama nie, wil die lewe saam kan geniet en net 'n lekker tyd te hê
40 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Kom ons skryf ons eie roman.
Ek is nie lus vir enige drama nie, wil die lewe saam kan geniet en net 'n lekker tyd te hê
49 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek glo aan vertroue eerlikheid respek en kominniekasie in n verhouding as jy nog iets wil weet moet nie bang...
49 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Kom ons bou n lewe saam
Ek glo aan vertroue eerlikheid respek en kominniekasie in n verhouding as jy nog iets wil weet moet nie bang...
47 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n introvert by mense wat ek nie ken nie maar ek is n extrovert by friende en familie.Ek hou van fliek...
47 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Lewe met liefde en opwinding
Ek is n introvert by mense wat ek nie ken nie maar ek is n extrovert by friende en familie.Ek hou van fliek...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.