Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Melissa1988Melissa1988
5
Melissa1988

36 - Theunissen, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is n profetiese evangelis, dogter van God. Ek is plat op die aarde, opregte boeremeisie met n mooi hart. Ek...

Charlie117Charlie117
1
Charlie117

23 - Alldays, Limpopo, Suid-Afrika

Ek is n rustige mens , Opsoek na geselskap en werk op n plaas en geniet die natuur. Ek geniet die kombuis en...

Anastacia001Anastacia001
2
Anastacia001

38 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

-Eks 'n Introvert tot ek gemaklik is dan kan ek nie ophou praat nie -Baie lief vir die natuur en diere -Hou Van...

Tamzin664Tamzin664
1
Tamzin664

28 - Montagu, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is altyd eerlik, en verkies net die waarheid. Ek judge nie, ek is n baie goeie luisteraar. Baie lojaal....

Goose_002Goose_002
2
Goose_002

30 - Hazyview, Mpumalanga, Suid-Afrika

lus vir die lewe en baie spontaan. N mense mens. Lewe so voluit soos jy moontelik kan. Is n sucker vir n son opkoms

Andre10steinAndre10stein
1
Andre10stein

32 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Eks 'n Plat op die aarde man met 'n sagte hard nie baie geld nie maar het baie liefde ,en omgee

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024